grade 10

Grade 10 – Almal Verstaan Wiskundige Geletterdheid Onderwysersgids

R187.95

Schools Development Unit

eBook ISBN: 9781431017461
Language: Afrikaans
Published Date: 2011 
Format: PDF
Category: Tag:

Product Description

Die Almal Verstaan Wiskundige Geletterdheid-kursus vir Graad 10 is ontwerp om die inhoud kennis, konsepte en vaardighede wat in die Nasionale Kurrikulum-Verklaring NKV vervat is en in die nuwe Kurrikulum- en Assesseringsbeleid-Verklaring KAV vir Wiskundige Geletterdheid georganiseer is, te dek. Die Almal Verstaan Wiskundige Geletterdheid-kursus bestaan uit die volgende komponente Leerderboek Onderwysersgids. Hierdie komponente is ontwerp om saam te werk om die onderrig- en leerervaring in die Wiskundige Geletterdheidklaskamer te verryk. Ingesluit in die Almal Verstaan Wiskundige Geletterdheid Onderwysersgids is die volgende Die kurrikulum vir Wiskundige Geletterdheid soos in die Kurrikulum- en Assesseringsbeleid-Verklaring KAV uiteengesit Praktiese bystand met die beginsels van beste praktyk vir klaskamerbestuur Voorgestelde metodologie vir die gebruik van die Almal Verstaan Wiskundige Geletterdheid-kursus in die klaskamer Antwoorde op al die aktiwiteite in die Almal Verstaan Wiskundige Geletterdheid Graad 10 Leerderboek Addisionele aktiwiteite en antwoorde op hierdie aktiwiteite vir die onderwyser om, soos toepaslik, te gebruik Addisionele materiaal, vanuit n verskeidenheid bronne, wat die onderwyser van n volledige oplossing vir die onderrig van Wiskundige Geletterdheid in Graad 10 voorsien.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Grade 10 – Almal Verstaan Wiskundige Geletterdheid Onderwysersgids”

Menu Title