grade 10

Grade 10 – Almal Verstaan Afrikaans Huistaal Onderwysersgids

R187.95

R Hattingh, G Pieterse

eBook ISBN: 9781431017430  
Language: Afrikaans 
Published Date: 2011
Format: PDF
Category: Tag:

Product Description

Die Almal Verstaan Afrikaans Huistaal Graad 10 Leerderboek is ontwerp om die inhoud kennis, konsepte en vaardighede wat in die Nasionale Kurrikulumverklaring NKV vervat is en in die nuwe Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring KABV georganiseer is, te ondersteun.

Die Almal Verstaan Afrikaans Huistaal Graad 10 Leerderboek is ontwerp om die inhoud kennis, konsepte en vaardighede wat in die Nasionale Kurrikulumverklaring NKV vervat is en in die nuwe Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring KABV georganiseer is, te ondersteun.

Die Almal Verstaan Afrikaans Huistaal Graad 10 Leerderboek is so ontwerp om die onderrig- en leerervaring in die Afrikaans Huistaalklaskamer te ondersteun. Leerders sal in elke les:

  • Vasstel wat hulle reeds van n onderwerp weet
  • Nuwe feite oor n onderwerp leer
  • Die nuwe kennis, konsepte en vaardighede wat hulle in die les aangeleer het, oefen deur dit te gebruik.

Die volgende word verder ook aan leerders voorsien:

  • Addisionele huiswerkaktiwiteite
  • Ekstra oefeningaktiwiteite wat beide remedile en verrykingsaktiwiteite insluit
  • ‘n Nuttige spelrels-afdeling.

Die Almal Verstaan Afrikaans Huistaal Graad 10 Leerderboek word deur die Almal Verstaan Afrikaans Huistaal Graad 10 Onderwysersgids ondersteun. Hierdie kursus voorsien alles wat die onderwyser en die leerder benodig om Afrikaans Huistaal in Graad 10 te bemeester n volledige oplossing vir die klaskamer.

 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Grade 10 – Almal Verstaan Afrikaans Huistaal Onderwysersgids”

Menu Title